Exactement cet exemplaire ira dans le panier
Paramètres
- 399pages
- 14 heures de lecture
En savoir plus sur le livre
Die wêreld het wild geraak; alles gebeur vinniger en niks is soos vroeër nie. Ook skool is nie meer 'n veilige plek van onderrig en groei nou's dit moord, of op die minste ontvoering.Nog 'n leerder van Durbell Hoër het pas weggeraak. Gaan dit slegs oor geld? Het iemand iets teen die skool? Is 'n onderwyser betrokke? Dis net 'n paar van die vrae.Die antwoord is dat Alma van der Pool die saak van binne moet probeer oplos. Maar hoe kan een mens wat klaar haar hande vol het met speurder, vrou én enkelma wees haar boonop as 'n leerkrag wil voordoen?Terwyl die spanning oplaai en gevaar om elke hoek wag?
Achat du livre
Jagseisoen, François Bloemhof
- Langue
- Année de publication
- 2007
- Reliure
- (souple),
- État du livre
- Bon
- Prix
- 4,39 €
Modes de paiement
Personne n'a encore évalué .
- Titre
- Jagseisoen
- Sous-titre
- Weet jy waar jou kind is?
- Langue
- Afrikaans
- Auteurs
- François Bloemhof
- Éditeur
- LAPA Publishers
- Publié
- 2007
- Format
- souple
- Pages
- 399
- ISBN10
- 0799340138
- ISBN13
- 9780799340136
- Séries
- Mots clés
- Description
- Die wêreld het wild geraak; alles gebeur vinniger en niks is soos vroeër nie. Ook skool is nie meer 'n veilige plek van onderrig en groei nou's dit moord, of op die minste ontvoering.Nog 'n leerder van Durbell Hoër het pas weggeraak. Gaan dit slegs oor geld? Het iemand iets teen die skool? Is 'n onderwyser betrokke? Dis net 'n paar van die vrae.Die antwoord is dat Alma van der Pool die saak van binne moet probeer oplos. Maar hoe kan een mens wat klaar haar hande vol het met speurder, vrou én enkelma wees haar boonop as 'n leerkrag wil voordoen?Terwyl die spanning oplaai en gevaar om elke hoek wag?


